Matt Lucas

Matt Lucas
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Matthew Richard Lucas
Geboorte 5 Maart 1974 (1974-03-05)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Matt Lucas (gebore 5 Maart 1974) is 'n Engelse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Alice in Wonderland (2010), Bridesmaids (2011), en Alice Through the Looking Glass (2016), en in die televisiereeks Little Britain (2003).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search